|
|
Tomaskören (Die "Tomaskoor") is 'n kerkkoor wat verskeie style sing.
Meestal 3-4 deel tradisioneel Sweedse koorliedere, maar ook moderne Sweedse komposisies en musiek van ander lande, soos Taizé en Latynse liedere.
Die koor is in 1993 gestig - dieselfde jaar waarin die Tomaskerk (Tomaskyrkan) gebou en ingewy is.
Linköping is sowat 200 km suid van Stockholm geleë.
Moenie huiwer om ons te skakel of 'n e-pos te stuur indien u koor beplan om Swede te besoek nie!
Kontakpersoon, koormeester: Ulla Gran Knutsson